hy verander nie.
Maar hulle sinne is verhard. Want tot vandag toe bly by die lesing van die Ou Testament dieselfde bedekking sonder dat dit opgelig word, die bedekking wat in Christus vernietig word. *Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid. *Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping; *Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. As julle My geken het, sou julle my Vader ook geken het, en van nou af ken julle Hom en het julle Hom gesien. Jesus sê vir hom: Ek is so lankal by julle, en het jy My nie geken nie, Filippus? Hy wat My gesien het, het die Vader gesien. En hoe sê jy: Toon ons die Vader? *Korinthiërs 3:14; Hebreërs 13:8 2; Kolossense 1:15; Johannes 14:6-7, 9.