Jesus sê toe weer vir hulle: Vrede vir julle! Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook. En nadat Hy dit gesê het, blaas Hy op hulle en sê vir hulle: Ontvang die Heilige Gees. As julle die mense hulle sondes vergewe, dan word dit hulle vergewe; as julle die mense hulle sondes hou, dan is dit gehou.
Matthéüs 28:19-20
Die Evangelie van die koninkryk van God - Vrede, Genesing, Vrylating,Herstel van gesig, Vryheid, Redding, Genade, Geloof, Verseëling van die Heilige Gees van God.
Die
Broeders, ek maak julle
Dit is die woord wat Hy gestuur het aan die kinders van Israel toe Hy
Die
...in wie julle ook, nadat julle die woord van die waarheid,
Efésiërs 1:13-14; 4:30 (2 Kor.1:21; Joh. 6:27)
En Jesus het deur die hele Galiléa rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en
Maar toe hulle Filippus geglo het, wat
En
Maar ek bekommer my glad nie en ek ag ook my lewe vir myself
nie dierbaar nie, sodat ek met blydskap my loopbaan kan volbring en
...en gesê: Die tyd is vervul en die
Maar Hy het vir hulle gesê: Ek moet aan die ander stede ook
En ek het ‘n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met
En ná hierdie dinge het ek ‘n engel sien neerdaal uit die hemel, met groot mag, en
Ek kan uit Myself niks doen nie. Soos Ek hoor, oordeel Ek; en my oordeel is regverdig, omdat Ek nie my wil soek nie, maar die wil van die Vader wat My gestuur het.
Johannes 8:28-29